Sunday, 16 June 2013

REFLEKSIE

Ek was in 'n Afrikaanse skool, maar aangesien ek nou al ses jaar uit die skool is vind ek dit moeilik om in Afrikaans te skryf. Hierdie opdrag het my baie hiermee gehelp, want dit het vir my geforseer om my te oefen en my spelling te verbeter. En ek dink dieselfde geld vir my klasmaats.

Ek het hierdie opdrag geniet, want dit het vir my 'n kans gebied om oor een van my gunsteling dinge te skryf, kook. Verder geniet ek dit om nutige inligting met ander te deel so dit was vir my ook lekker.

Dit was vir my maklik om elke week 'n resep te kies en dan die verkillende skryfstyle toe te pas. Ek het ook daarvan gehou dat die opdrag in al die kleiner afdelings opverdeel is sodat ons nie net een groot skryfstuk moes aandurf nie. :) 



2 comments:

  1. *Hierdie ervaring het my speling en taal gebruik beter gemaak. Ek het dit baie geniet en baie dankie dat jy jou resepte met ons gedeel het Lisa. Ek is ook baie lief vir kook.

    ReplyDelete
  2. Ek is baie bly dat julle dit geniet het en dat julle voel dat dit julle gehelp het! Ek het dit net so geniet om julle inskrywings te lees!

    ReplyDelete